Poeierblou is 'n kleur, 'n vaal skakering van blou.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word poeierblou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#B0E0E6RGB-kleurmodel(176, 224, 230)CMYK(100, 20, 0, 0)HSV(220°, 70%, 90%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure