Ligblou is 'n ligte blou kleur, die oorspronklike kleur van die Noord-Transvaalse Rugbyunie (tans die Blou Bulle).
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word ligblou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#ADD8E6RGB-kleurmodel(173, 216, 230)CMYK(25, 6, 0, 10)HSV(195°, 25%, 90%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure
en:Light blue (web color)#Light blue