Moet nie met die kleur akwamaryn verwar word nie.
Akwa poog om die kleur van kraanwater voor te stel. Dit is 'n groenerige blou kleur en 'n variant van die kleur siaan.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word akwa soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#00FFFFRGB-kleurmodel(0, 255, 255)CMYK(100, 0, 0, 0)HSV(180°, 100%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure