Doringkloof is 'n voorstad in Centurion, in die suide van Pretoria, Suid-Afrika. Doringkloof is geleë suid van Lyttelton Manor en noord van Irene en grens aan die hoofstraat (Bothalaan) wat na die Fonteinedal loop.

Infrastruktuur Doringkloof Tennisklub (op die hoek van Jakaranda- en Swarthoutstraat) Laerskool Doringkloof NG Gemeente Doringkloof Doringkloof-winkelsentrum

Verwysings

kategorie:Voorstede van Pretoria Kategorie:Centurion