Die Semmelweis-universiteit (Hongaars: Semmelweis Egyetem) is 'n universiteit in Boedapest, die hoofstad van Hongarye. Die universiteit is in 1769 gestig en is vandag die oudste mediese skool in die land. Die Semmelweis-universiteit is genoem na Ignaz Semmelweis, die ginekoloog wat die oorsaak van kraamkoors in die 1840's ontdek het. sciencemuseum.org.uk - Inligting oor Ignác Semmelweis
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Boedapest Kategorie:Hongaarse universiteite