Tampa 320px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land 20px Verenigde State  Deelstaat 20px Florida Koördinate  Gestig op 1823 Geïnkorporeer op 1849 Oppervlakte:    - Totaal 442 vk km  Hoogte bo seevlak 14.6 m Bevolking:    - Totaal (2006)  347 645  - Bevolkingsdigtheid 1 147/vk km  - Metropolitaanse gebied 2 824 724 V.S.A. Sensusburo jaarlikse skatting van die bevolking van Metropolitaanse en Mikropolitaanse statistiekgebiede: 1 April 2010 tot 1 Julie 2011, (in EXCEL) Verkry op 2 Augustus 2012 Tydsone EST (UTC -5) Somertyd: EDT (UTC -4) Klimaat    - Tipe Subtropiese klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 23.5 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie 11 tot 21 / 24 tot 32 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1176 mm Burgemeester Bob Buckhorn (D) Amptelike Webwerf Tampa

Tampa is 'n groot stad in die deelstaat van Florida. Dit is 'n belangrike handel-, nywerheids- en opvoedkundige sentrum. Dit lê op die weskus van Florida, in die Tampabaai en digby die Golf van Meksiko. Dit het 'n bevolking van sowat 347 645 mense (grootstadsgebied: 2 824 724 inwoners).

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Florida