duimnael|links|260px|Die ingang na die terminaalgebou Roland Garros-lughawe (: Aéroport de la Réunion Roland Garros) (IATA: RUN, ICAO: FMEE), voorheen bekend as Gillot Lughawe, is geleë in Sainte-Marie op Réunion.Goografie van Sainte-Marie . URL besoek op 7 Oktober 2009. Die lughawe is 7 kilometer oos van Saint-Denis. Dit is vernoem na die Franse vlieënier Roland Garros wat in Saint-Denis gebore is. Roland Garros-lughawe is die spilpunt van Air Austral en het 2 473 843 passasiers in 2018 bedien.

Eksterne skakels

Roland Garros-lughawe Reunion-Roland Garros-lughawe Roland Garros-lughawe (Union des Aéroports Français)

Verwysings

Kategorie:Lughawens in Afrika Kategorie:Réunion