duimnael|Grotte van Catullus

Grotte van Catullus (Grotte di Catullo) is die naam vir die ruïnes van 'n Romeinse villa gebou in die begin van ons jaartelling aan die noordelike punt van die skiereiland van Sirmione aan die suidelike oewer van die Gardameer, Italië.Die Catullusgrotten

Eksterne skakels Sirmione History Grotte di Catullo (Grottoes of Catullus) Review Catullus' Grottos, Sirmione, Brescia, Lombardy, Italy

Verwysings

Kategorie:Argeologie Kategorie:Geboue en strukture