Die Sleetooghaai (Loxodon macrorhinus) is 'n haai wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by sentraal KwaZulu-Natal.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Loxodon-macrorhinus.html

Kategorie:Haaie