Die Sandbankhaai (Carcharhinus plumbeus) is 'n haai wat wêreldwyd voorkom in tropiese en subtropiese water. In Suider-Afrika kom die haai aan die ooskus voor tot by Port Elizabeth.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Carcharhinus-plumbeus.html

Kategorie:Haaie