Bangkokกรุงเทพมหานคร 280px Kaart Vlag 180px|senter 90px|senter Seël 75px|senter Land  Streek Sentraal-Thailand Provinsie Bangkok Koördinate  Gestig op 21 April 1782 Oppervlakte:    - Totaal 1 568,737 vk km  Hoogte bo seevlak 5 m Bevolking:    - Totaal (1 September 2010) 8 280 925  - Bevolkingsdigtheid 5 300/vk km  - Metropolitaanse Gebied 14 565 547 Tydsone UTC +7 Burgemeester Aswin Kwanmuang Amptelike webwerf bangkok.go.th

duimnael|links|Bangkok se seremoniële naam in Thai-skrif en die transliterasie daarvan Bangkok (Thai: กรุงเทพมหานคร, Krung Thep; amptelik กรุงเทพมหานคร, Krung Thep Maha Nakhon [kruŋ tʰêːp máʔhǎː náʔkʰɔːn] ; seremoniële naam: กรุงเทพมหานคร อมรรัตนโกสินทร์ มหินทรายุธยามหาดิลก ภพนพรัตน์ราชธานีบุรีรมย์ อุดมราชนิเวศน์ มหาสถานอมรพิมาน อวตารสถิต สักกะทัตติยะ วิษณุกรรมประสิทธิ์ Krung Thep Maha Nakhon Amon Rattanakosin Mahinthara Yutthaya Mahadilok Phop Noppharat Ratchathani Burirom Udom Ratchaniwet Maha Sathan Amon Phiman Awatan Sathit Sakkathattiya Witsanukam Prasit ) is sedert 21 April 1782 die hoofstad van Thailand en is met 'n bevolking van 8,3 miljoen ook die grootste stad van dié land, met 12,6 persent van die nasionale bevolking. In 2018 word die bevolking geskat ongeveer 10 miljoen mense. Ongeveer die helfte is migrante van ander Thaise provinsies. Die stad is net noord van die Golf van Thailand geleë. Suid van Bangkok mond die Chao Phraya in die Golf van Thailand uit.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Hoofstede in Asië Kategorie:Kusstede