Fisiese chemie is die studie van die fisiese basis van chemiese stelsels en prosesse. Moderne fisiese chemie is stewig gegrond op fisika. Belangrike studierigtings sluit in chemiese termodinamika oppervlakchemie vastetoestandchemie spektroskopie chemiese kinetika
Fisiese chemie is ook van fundamentele belang tot moderne materiaalkunde.
Belangrike fisiese chemici
Svante Arrhenius Peter Debye Josiah Willard Gibbs Fritz Haber Jacobus Henricus van 't Hoff Erich Hückel Friedrich Kohlrausch Frederick Lindemann Lars Onsager Wilhelm Ostwald Linus Pauling
Sien ook Belangrike publikasies in fisiese chemie
Literatuur Physical Chemistry, P.W. Atkins, 1978, Oxford University Press Introduction to Modern Colloid Science, R.J. Hunter, 1993, Oxford University Press Principles of Colloid and Surface Chemistry, P.C. Hiemenz, R. Rajagopalan, 1997, Marcel Dekker Inc., New York