Hierdie artikel handel oor die stad in Washington, V.S.A. Vir die ou beskawing in Antieke Griekeland, sien "Olimpia". Olympia, Washington 280px Kaart Wapen 170px|center Vlag Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Washington Administratiewe distrik (county) Thurston-distrik Koördinate Gestig op 28 Januarie 1859 Oppervlak: - Totaal 50.97 vk km Hoogte bo seevlak 29 m Bevolking: - Totaal (2010) 46 478 - Bevolkingsdigtheid 1 007/vk km - Metropolitaanse gebied 262 388 Tydsone PST (UTC -8) - Somertyd1 PDT (UTC -7) Klimaat - Tipe Gematigde seeklimaat Burgemeester Stephen Buxbaum Amptelike webwerf www.olympiawa.gov Olympia is die hoofstad van die VSA-deelstaat van Washington en die setel van die Thurston County. Dit is op 28 Januarie 1859 gestig. Die bevolking het 46 478 getel tydens die 2010-sensus. Die stad grens aan Lacey in die ooste, en Tumwater in die suide. Olympia is 'n groot kulturele sentrum van die Puget Sound-streek.
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Washington