Die Slankglipvis (Secutor insidiator) is 'n vis wat in die wes Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap voorkom. In Engels word die vis Slender ponyfish genoem.

Voorkoms Die vis het geen skubbe op die kieue nie en die snoet is opwaarts gevorm.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakels

http://www.fishbase.us/summary/Secutor-insidiator.html

Kategorie:Baarsagtiges