Secutor is 'n genus van straalvinnige visse in die familie van Glip- en Slymvisse (Leiognathidae). Die spesies wat aan die genus behoort is inheems aan die Indiese Oseaan en die westelike Stille Oseaan. Die Slankglipvis en Mopneus-glipvis word langs die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

Spesies Die genus bestaan tans uit sewe erkende spesies: Secutor hanedai Mochizuki & Hayashi, 1989 Secutor indicius Monkolprasit, 1973 Slankglipvis (Secutor insidiator) (Bloch, 1787) Secutor interruptus (Valenciennes, 1835) Secutor mazavasaoka Z. H. Baldwin & Sparks, 2011 Secutor megalolepis Mochizuki & Hayashi, 1989 Mopneus-glipvis (Secutor ruconius) (F. Hamilton, 1822)

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Kategorie:Baarsagtiges