Indië-groen (Engels: India green) is die kleur van die groen gebruik op die vlag van Indië.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Indië-groen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#339933RGB-kleurmodel(51, 153, 51)CMYK(100, 0, 70, 30)HSV(115°, 94%, 53%)
Sien ook Lys van kleure Vlag van Indië
Verwysings
Eksterne skakels Indië-groen op encycolorpedia.com
Kategorie:Kleure
en:Shades of green#India green