Geelbruin (ook vaalgeel) is 'n kleur wat tussen geel en bruin op die kleurwiel lê.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word geelbruin as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#F0DC82RGB-kleurmodel(240, 220, 130)CMYK(0, 8, 46, 6)HSV(49°, 46%, 94%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure