Kadetgrys is 'n ietwat blougrys skakering van die kleur grys. Die eerste aangetekende gebruik van kadetgrys as 'n kleurnaam in Engels was in 1912.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 191; Color Sample of Cadet Grey: Page 95 Plate 36 Color Sample C4 Voor 1912 is die woord kadetgrys gebruik as 'n naam vir 'n soort militêre uniform.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word kadetgrys soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#91A3B0RGB-kleurmodel(145, 163, 176)CMYK(18, 74, 0, 31)HSV(205°, 18%, 69%)

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure