Seegroen stel die kleur van die seebodem voor, soos vanaf die oppervlak gesien.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word seegroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#2E8B57RGB-kleurmodel(46, 139, 87)CMYK(81, 21, 83, 7)HSV(146°, 67%, 55%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure

en:Shades of green#Sea green