Indiese geel (Engels: Indian yellow) is 'n bruinerige kleur.

Indiese geel is 'n komplekse pigment wat hoofsaaklik bestaan uit euxanthiensuursoute (magnesium euxantaat en kalsium euxantaat), euxantoon en gesulfoneerde euxantoon.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Indiese geel as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#E3A857RGB-kleurmodel(227, 168, 87)CMYKHSV(35°, 62%, 89%)

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure