200px National Oceanic and Atmospheric Administration
Stigtingsdatum 3 Oktober 1970
Hoofkwartier Silver Spring, Maryland
Sleutelpersone Rick Spinrad (NOAA administrateur)
Webtuiste www.noaa.gov
Die National Oceanic and Atmospheric Administration (NOAA) is 'n regeringsorganisasie in die VSA wat fokus op meteorologie en oseanografie.
Die NOAA is op 3 Oktober 1970 gestig, nadat die Amerikaanse president Richard Nixon voorgestel het dat 'n nuwe organisasie in die lewe geroep word vir beter beskerming teen natuurgevare, vir 'n beter begrip van die omgewing, en vir die eksplorasie en ontwikkeling van mariene hulpbronne.
Eksterne Skakels NOAA www.noaa.gov URL besoek op 6 Julie 2014
Kategorie:Regering van die Verenigde State van Amerika