Rooibruin is 'n kleur. Dit word dikwels as soogdiere se pelskleur en voëls se verekleur aangedui.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word rooibruin as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#80461BRGB-kleurmodel(128, 70, 27)CMYK(0, 45, 79, 50)HSV(26°, 79%, 50%)

Sien ook

Lys van kleure

Kategorie:Kleure