Die Mopneus-glipvis (Secutor ruconius) is 'n vis wat in die wes Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap voorkom. In Engels word die vis Pugnose ponyfish genoem.
Voorkoms Die vis het wel skubbe op die kieue en die snoet is opwaarts gevorm.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakels http://www.fishbase.us/summary/Secutor-ruconius.html
Kategorie:Baarsagtiges