Roes is die kleur van geroeste yster, dus die rooibruin kleur van ysteroksied.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word roes as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#B7410ERGB-kleurmodel(183, 65, 14)CMYK(22, 85, 100, 13)HSV(18°, 92%, 72%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure