Brons is 'n metaalbruin kleur wat soos die metaallegering brons lyk.

Die eerste aangetekende gebruik van brons as 'n kleurnaam in Engels was in 1753.Maerz and Paul, A Dictionary of Color, New York: 1930 McGraw-Hill, p. 191; Color Sample of Bronze: p. 51, Plate 14, Color Sample L9

duimnael|Bronsstandbeeld van die Romeinse keiser Augustus

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word brons as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#CD7F32RGB-kleurmodel(205, 127, 50)CMYK(25, 59, 86, 0)HSV(30°, 75.6%, 80.4%)

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure