Die Maracanã-stadion (Portugees: Estádio do Maracanã [esˈtad͡ʒju du maɾakɐˈnɐ̃]; amptelik Estádio Jornalista Mário Filho [iʃˈtad͡ʒu ʒoɦnaˈliʃtɐ ˈmaɾju ˈfiʎu]) is 'n sokkerstadion in Rio de Janeiro, Brasilië.
Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950, Copa América 1989, FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019. Hier is die eindstryd tussen Uruguay en Brasilië op 16 Julie 1950 en die eindstryd tussen Duitsland en Argentinië op 13 Julie 2014 beslis. Die Olimpiese Somerspele 2016 se opening- en sluitingseremonies asook verskeie wedstryde het hier plaasgevind. Die stadion het 'n kapasiteit van 78 639. Die Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950 se eindstryd het 199 854 toeskouers besoek, tot vandag 'n wêreldrekord.
Fotogalery
Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950
DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 24 Junie 1950 15:00 (BRT) 4–0 Groep 1 82 000 25 Junie 1950 15:00 (BRT) 2–0 Groep 2 30 000 29 Junie 1950 15:00 (BRT) 2–0 Groep 2 16 000 1 Julie 1950 15:00 (BRT) 2–0 Groep 1 142 000 2 Julie 1950 15:00 (BRT) 1–0 Groep 2 74 000 9 Julie 1950 15:00 (BRT) 7–1 Eindrondte 139 000 13 Julie 1950 15:00 (BRT) 6–1 Eindrondte 153 000 16 Julie 1950 15:00 (BRT) 2–1 Eindrondte 199 854
Copa América 1989 DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 12 Julie 1989 3–0 Eindrondte 100 135 12 Julie 1989 2–0 Eindrondte 100 135 14 Julie 1989 2–0 Eindrondte 53 909 14 Julie 1989 3–0 Eindrondte 53 909 16 Julie 1989 0–0 Eindrondte 148 068 16 Julie 1989 1–0 Eindrondte 148 068
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013
DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 16 Junie 2013 16:00 (BRT) 1–2 Groep A 73 123 20 Junie 2013 16:00 (BRT) 10–0 Groep B 71 806 30 Junie 2013 19:00 (BRT) 3–0 Eindstryd 73 531
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 15 Junie 2014 19:00 (BRT) 2–1 Groep F 74 393 18 Junie 2014 16:00 (BRT) 0–2 Groep B 74 101 22 Junie 2014 13:00 (BRT) 1–0 Groep H 73 819 25 Junie 2014 17:00 (BRT) 0–0 Groep E 73 750 28 Junie 2014 17:00 (BRT) 2–0 Agste eindrondte 73 804 4 Julie 2014 13:00 (BRT) 0–1 Kwarteindrondte 73 965 13 Julie 2014 16:00 (BRT) 1–0 (e.t.) Eindstryd 74 738
Olimpiese Somerspele 2016
DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 16 Augustus 2016 13:00 (BRT) 0–0 (3–4 n.S.) Halfeindrondte (vroue) 70 454 17 Augustus 2016 13:00 (BRT) 6–0 Halfeindrondte (mans) 52 457 19 Augustus 2016 17:30 (BRT) 1–2 Goue medalje-wedstryd (vroue) 52 432 20 Augustus 2016 17:30 (BRT) 1–1 (5–4 n.S.) Goue medalje-wedstryd (mans) 63 707
Copa América 2019 DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 16 Junie 2019 16:00 (BRT) 2–2 Groep B 19 196 18 Junie 2019 18:30 (BRT) 1–3 Groep A 26 346 24 Junie 2019 20:00 (BRT) 0–1 Groep C 57 442 28 Junie 2019 16:00 (BRT) 0–2 Kwarteindrondte 50 094 7 Julie 2019 17:00 (BRT) 3–1 Eindstryd 58 584
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf FIFA.com – Inligting oor die stadion
Kategorie:Sport in Rio de Janeiro (stad) Kategorie:Sokkerstadions in Brasilië Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Olimpiese stadions