Sepia is 'n donker bruingrys kleur wat vernoem is na die ryk bruin pigment wat uit die inksak van 'n seekat gehaal word.
Sepia beteken "seekat" in Grieks.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word sepia as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#704214RGB-kleurmodel(112, 66, 20)CMYK(0, 41, 82, 56)HSV(30°, 82%, 44%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure