Estádio José Pinheiro Borda, meer bekend as Estádio Beira-Rio (Portugees: [esˈtadʒiu ˈbejɾɐ ˈʁiu]), is 'n sokkerstadion in Porto Alegre, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 50 128.
Fotogalery
Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 15 Junie 2014 16:00 3–0 Groep E 43 012 18 Junie 2014 13:00 2–3 Groep B 42 877 22 Junie 2014 16:00 2–4 Groep H 42 732 25 Junie 2014 13:00 2–3 Groep F 43 285 30 Junie 2014 17:00 2–1 (e.t.) Agste eindrondte 43 063
Sien ook Lys van stadions in Brasilië
Verwysings
Eksterne skakels
FIFA.com – Inligting oor die stadion
Kategorie:Rio Grande do Sul Kategorie:Sokkerstadions in Brasilië Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions