Koper is 'n rooibruin kleur wat die metaal koper verteenwoordig.

Die eerste opgetekende gebruik van koper as 'n kleurnaam in Engels was in 1594.

180px|links|duimnael|Die kleur is vernoem na die metaal koper.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word koper as volg voorgestel: SkakeringGewone koperKoper (Crayola)KoperrooiKoperroosHeksadesimale kode#B87333#DA8A67#CB6D51#996666RGB-kleurmodel(218, 138, 103)(204, 255, 0)(203, 109, 81)(153, 102, 102)CMYK(0, 32, 72, 28)(15, 53, 62, 51)(0, 46, 60, 20)(0, 33, 33, 40)HSV(29°, 72%, 72%)(18°, 53%, 85%)(14°, 60%, 80%)(0°, 33.3%, 60%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure