Koraal is 'n pienkerige oranje kleur wat koraal verteenwoordig.

Die eerste opgetekende gebruik van koraal as 'n kleurnaam in Engels was in 1513.Maerz, AJ; Paul, MR (1930). A Dictionary of Color. New York: McGraw-Hill Book Company. p. 193.; kleurmonster van koraal: p. 27, plaat 2, kleurmoster J10.

200px|links|duimnael|'n Koraalgekleurde Algerynse koraal.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word koraal as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FF7F50RGB-kleurmodel(255, 127, 80)CMYK(0, 50, 69, 0)HSV(16°, 69%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure