Cuiabá 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land  Deelstaat 20px Mato Grosso Koördinate  Gestig op 8 April 1719 Oppervlakte:    - Totaal 3 291 vk km  Hoogte bo seevlak 165 m Bevolking:    - Totaal (2020) 618 124  - Bevolkingsdigtheid 190/vk km Tydsone UTC -4 (BRT) Burgemeester Emanuel Pinheiro (PMDB) Amptelike Webwerf cuiaba.mt.gov.br

Cuiabá (Portugees: [kujaˈba]) is 'n stad in Brasilië en is die hoofstad van die deelstaat Mato Grosso. Die stad lê op die geografiese middelpunt van die Suid-Amerikaanse kontinent en is bekend as die "suidelike toegang na die Amasone". Dit het 'n bevolking van ongeveer 535 000 en 'n oppervlak van 3 538 km². Dit is een van die warmste stede in die land en die temperatuur is reëlmatig bokant 40°C, selfs in die winter. Die gemiddelde jaarlikse reënval is 1335 mm.

duimnael|links|Katedraal in die stad se onderdorp Die stad is in 1719 gedurende die goudstormloop gestig. City in Focus: Cuiabá, Brazil In 1818 is dit as die hoofstad van Mato Grosso verklaar. Dit dien ook as handelsentrum vir die omliggende beesboere en landbougebied. Ekonomiese ontwikkeling word deur die stad se isolasie en 'n tekort aan arbeid belemmer. Rivierbote bly steeds 'n belangrike metode van kommunikasie in die stad.

Die Federale Universiteit van Mato Grosso en die deelstaat se grootste sokkerstadion, Arena Pantanal is hier geleë. Cuiaba – Britannica Cuiabá se Arena Pantanal is tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 vir wedstryde ingespan.

Susterstede

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Hoofstede in Brasilië Kategorie:Mato Grosso