Winnitsja (Oekraïens: Ві́нниця; Russies: Ви́нница; Pools: Winnica) is 'n stad in Oekraïne met ongeveer 372 484 inwoners (2015-skatting). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Winnitsja-oblast.

Susterstede Bursa, Turkye Kielce, Pole Peterborough, Engeland, Verenigde Koninkryk

Eksterne skakels vmr.gov.ua – Die stad se amptelike webwerf

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Oekraïne