Meyersdal is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Dit grens aan die voorstad Randhart in die ooste. Volgens die 2011-sensus het Meyersdal 'n bevolking van 11 251 gehad, van wie 63,4% wit mense was.2011-sensus (Meyersdal) Engels (49,8%) en Afrikaans (28,4%) is die grootste huistale.

Meyersdal is moontlik genoem na veldkornet J.P. Meyer, op wie se plaas Elandsfontein 'n groot deel van Alberton aangelê is.

Sien ook Alberante Albertsdal Brackendowns Brackenhurst Verwoerdpark

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Alberton