Florentia is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Dit grens aan die voorstad Verwoerdpark in die ooste. Volgens die 2011-sensus het Florentia 'n bevolking van 4 355 gehad, waarvan 77,3% Blankes was.2011-sensus (Florentia) Afrikaans (63,9%) en Engels (19,9%) is die grootste huistale.
Sien ook Alberante Albertsdal Brackendowns Brackenhurst Meyersdal Verwoerdpark
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Alberton