Mayberry Park is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Dit grens aan die voorstad Brackenhurst in die weste. Volgens die 2011-sensus het Mayberry Park 'n bevolking van 6 019 gehad, waarvan 42,4% Blankes was.2011-sensus (Mayberry Park) Engels (36,1%) en Afrikaans (30,1%) is die grootste huistale.
In 2001 was 61,5% van Mayberry Park se inwoners Blankes en Afrikaans (37,8%) was die grootste huistaal.2001-sensus (Mayberry Park) Sien ook Alberante Albertsdal Brackendowns Brackenhurst Florentia Meyersdal Verwoerdpark
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Alberton