Brackenhurst is 'n voorstad van Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Brackenhurst 'n bevolking van 12 738 inwoners, waarvan 74,9% Blankes is.2011-sensus (Brackenhurst)
Sien ook Albertsdal Brackendowns Randhart Verwoerdpark Gereformeerde kerk Brackenhof Gereformeerde kerk Brackenhurst
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Alberton