Brackendowns is 'n voorstad van Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Brackendowns 'n bevolking van 15 201 inwoners, waarvan 66,9% Blankes is.2011-sensus (Brackendowns)
Sien ook Albertsdal Brackenhurst Randhart Verwoerdpark
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Alberton