Sylt is 'n munisipaliteit op die gelyknamige Noordsee-eiland wat op 1 Januarie 2009 met die samesmelting van die stad Westerland en die twee dorpe Sylt-Ost en Rantum gevorm is. Die munisipaliteit is in die sentrum van die eiland geleë en beslaan sowat 60 persent van sy oppervlakte en huisves 70 persent van die eilandbewoners.

Kategorie:Nedersettings in Sleeswyk-Holstein Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee