Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir ander gebruike, sien Crawley (dubbelsinnig).

Crawley is 'n dorp in die Engelse graafskap Wes-Sussex. Die dorp het ongeveer 107 duisend inwoners en is bekend omdat dit naby Gatwick-lugawe geleë is. Gatwick is vandag die tweede besigste gemeet aan totale passasiersverkeer in die Verenigde Koninkryk, naas Heathrow.

Eksterne skakels Amptelike webwerf vir Crawley

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Engeland