Ardèche (uitgespreek [aʁ.dɛʃ]) (07) is 'n Franse département van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes. Sy prefektuur (hoofstad) is Privas.

Eksterne skakels Die webwerf van die Prefektuur france-pub.com/Ardèche

Kategorie:Departemente in Auvergne-Rhône-Alpes