Ardennes (uitgespreek [aʁ.dɛn]) (08) is 'n Franse département van die gewes Grand Est. Sy prefektuur (hoofstad) is Charleville-Mézières.

Eksterne skakels Die webwerf van die Prefektuur france-pub.com/Ardennes

Kategorie:Departemente in Grand Est