Nicéphore Niépce (geb. Joseph Niépce; 7 Maart 1765 – 5 Julie 1833) was ’n Franse uitvinder, wat veral bekend is as een van die uitvinders van fotografie. Hy het heliografie uitgevind, ’n tegniek waarmee die wêreld se oudste foto wat behoue gebly het, View from the Window at Le Gras, in 1826 geneem is.
Nog een van sy uitvindsels is die binnebrandenjin, wat hy uitgedink, geskep en saam met sy ouer broer, Claude Niépce, ontwikkel het.
Verwysings
Kategorie:Franse fotograwe Kategorie:Franse uitvinders Kategorie:Geboortes in 1765 Kategorie:Sterftes in 1833