duimnael|300px|Die Steenbok-natuurreservaat
Die Steenbok-natuurreservaat is op Leisure Isle by Knysna. Dit bestaan uit twee dele, naamlik Steenbokpark en die westelike deel Kingfisher Creek. Dit word verbind met Roger's Way. Die reservaat is in 2005 gestig.
Verwysings
Eksterne skakels http://www.steenboknaturereserve.org.za
Kategorie:Natuurreservate in die Wes-Kaap