Blanke of Wit Keniane (Engels: White Kenyans) is ’n term wat verwys na die blanke etniese groep van Kenia. Die meerderheid blanke Keniane is van Britse afkoms. Hulle aantal word op sowat 67 000 gereken, van wie 35 000 burgers van Kenia is (die 2009-syfer) en die res Britse uitgewekenes (volgens 'n skatting deur die BBC in 2006). Volgens dié skattings het Kenia die derde grootste blanke bevolking in Afrika naas Suid-Afrika en Namibië.
Sien ook Blanke Suid-Afrikaners Blanke Namibiërs NG gemeente Vergenoeg NG gemeente Loubser
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Etniese groepe in Kenia Kategorie:Geskiedenis van Kenia Kategorie:Britse Ryk