duimnael|280px|Norrlands universitetssjukhus in 2011
Akademiese hospitaal van Norrland (Sweeds: Norrlands universitetssjukhus (Nus)) is een van die grootste hospitale in die noorde van Swede. Die hospitaal is in Umeå in die provinsie Västerbottens län geleë.
Die hospitaal is verbonde aan die Universiteit van Umeå.Informasie Akademiese hospitaal van Norrland Naas akademiese hospitaal is dit ook die plaaslike hospitaal vir Swede se vier noordelike provinsies.
Verwysings
Eksterne skakels Webtuiste akademiese hospitaal van Norrland
Kategorie:Hospitale Kategorie:Universiteit van Umeå