Hierdie artikel handel oor die Engelse stad. Vir ander gebruike, sien Shrewsbury (dubbelsinnig).
Shrewsbury (uitgespreek /ˈʃruːzbri/) is die hoofdorp (county town) van die Engelse graafskap Shropshire en is naby die grens met Wallis (sowat 14 km) geleë. Die dorp het 'n bevolking van sowat 72 duisend in 2011 gehad2011-sensus in die VK (Shrewsbury) en dus is dit ook die tweede grootste nedersetting (naas Telford) in die graafskap.
Demografie Religie (2001-sensus): Christene (77,9%), ateïste (13,7%). Etniese verdeling (2001-sensus): Blankes (98,5%), Asiërs (0,4%), Swartes (0,1%). Susterstede Zutphen, Nederland
Eksterne skakels Shrewsbury se amptelike webwerf (shrewsburytowncouncil.gov.uk)
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Engeland