Chmelnitski (Oekraïens: Хмельни́цький; Russies: Хмельни́цкий, Pools: Chmielnicki) is 'n stad in westelike Oekraïne met ongeveer 290 duisend inwoners (2009). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Chmelnitski-oblast. Soemi, wat aan die Suidelike Boeg-rivier geleë is, is in 1431 gestig.

Susterstede 23px Modesto, Verenigde State 23px Ciechanów, Pole

Eksterne skakels http://www.khmelnytsky.com - Die stad se amptelike webwerf.

Kategorie:Nedersettings in Oekraïne