duimnael|Vlag van die Gemeenskap van Portugese Lande

Die Gemeenskap van Portugese Lande (Portugees: Comunidade dos Países de Língua Portuguesa; CPLP) is 'n internasionale organisasie wat uit 9 onafhanklike lande bestaan, waar Portugees 'n amptelike taal is; hulle is Portugal en sy vorige kolonies. Die organisasie poog om die kollektiewe stem van die Portugeessprekende wêreld te verteenwoordig. Hulle doel is om die belange, vooruitgang en welsyn van Portugeessprekende mense te beskerm.

Die CPLP is op 17 Julie 1996 gestig en het aanvanklik 7 lede gehad. Die hoofkantoor van die CPLP is in die Palácio dos Condes de Penafiel in Lissabon.

Lidlande duimnael|400px|Lidlande (donkergroen) en waarnemerlande (heldergroen) van die CPLP (Stigterslid) (Stigterslid) (sedert 2014) (Stigterslid) (Stigterslid) (Stigterslid) (sedert 2002) (Stigterslid) (Stigterslid)

Geassosieerde waarnemers (sedert 2014) (sedert 2016) (sedert 2014) (sedert 2006) (sedert 2014) (sedert 2008) (sedert 2016) (sedert 2016) (sedert 2014) (sedert 2016)

Sekretarisse-generaal Murade Isaac Murargy (Mosambiek) sedert 20 Julie 2012 Domingos Simões Pereira (Guinee-Bissau) 25 Julie 2008 – 20 Julie 2012 Luís de Matos Monteiro da Fonseca (Kaap Verde) Julie 2004 – Julie 2008 João Augusto de Médicis (Brasilië) 1 Augustus 2002 – April 2004 Dulce Maria Pereira (Brasilië) Julie 2000 – 1 Augustus 2002 Marcolino Moco (Angola) 17 Julie 1996 – Julie 2000

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Internasionale organisasies Kategorie:Portugees Kategorie:Taalowerhede