Slowjansk (Oekraïens: Слов'янськ; Russies: Славянск, Slawjansk) is 'n stad in oostelike Oekraïne met ongeveer 130 000 inwoners (2012). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Slowjansk-distrik.

Demografie Tale (2001-sensus): Russies (54,6%), Oekraïens (44,2%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (73,1%), Russe (23,6%), Turke (0,6%).

Kategorie:Nedersettings in Oekraïne