Westmorland120pxVlag120pxWapen150pxLigging in Engeland (1961)Seremoniële graafskap WestmorlandHoofstad Kendal (1889-1974)Oppervlakte2 043,33 km2 (1961)Bevolking67 180 (1961)Bevolkingsdigtheid32,9 inw./km2 (1961)Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekWestmorlandAdministratiewe setel Kendal (1889-1974)ISO 3166-2:GB-WESOppervlakte2 043,33 km2 (1961)Bevolking67 180 (1961)Bevolkingsdigtheid32,9 inw./km2 (1961)Distrikte en Unitêre owerhedeGeen
Westmorland (uitgespreek (/ˈwɛstmərlənd/), ook gespel Westmoreland of Westmerland, is 'n historiese graafskap in die noorde van Engeland. Vandag is die graafskap deel van Cumbria. In 1961 het Westmorland 67 180 inwoners gehad.
Kategorie:Historiese graafskappe van Engeland